EA
Eleanor A
1 reviews | Active since Mar 2024
12 Mar 2024, 14:53
AfriSkuld se diens is ongelooflik goed!
AfriSkuld se diens is ongelooflik! Hulle gaan werklik uit hulle pad om te help. Waldo het my baie geduldig gehelp en al my vrae en onsekerhede beantwoord. Hy het my deeglik deur die proses gelei en ek is baie dankbaar dat ek die besluit geneem het. Danksy Waldo en AfriSkuld kan ek weer asem haal!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
12 Mar 2024, 14:55 Goeiedag Eleanor,
Baie dankie vir die mooi resiensie! Ons is dankbaar vir u terugvoer en is bly om te sien dat u 'n positiewe ervaring het met Waldo en ons span.
Ons wens u 'n wonderlike dag verder!
Beste Wense,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply12 Mar 2024, 14:55
Official
Goeiedag Eleanor,