AL
Ann L

1 reviews | Active since Mar 2017

07 Sept 2026, 14:14

Afriskuld - Rodyn Coetzee

Baie dankie Rodyn Coetzee, van Afriskuld/Finfix vir jou vinnige, vriendelike en proffesionele hantering om my te help, met my toep. Jy is n aanwins vir enige maatskappy, en hou aan om sulke puik diens te lewer. Dit word waardeer. Ann-Marie Lewis

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply07 Sept 2026, 14:18
Official
Hi, Ann Marie

Baie dankie vir die 5 ster resensie en dat jy melding maak van jou interaksie met Rodyn. 
Ons waardeer die terugvoer en deel graag met haar en die span. 

AfriSkuld Groete.