AK
Albert K
1 reviews | Active since Apr 2017
30 Sept 2025, 15:25
Afriskuld - Puik konsultant
Om vir hulp te vra kan soms moeilik wees as dit by finansies kom, veral as mens in moeilike omstandighede beland het agv slegte keuses. Maar Afriskuld se diens was puik. My konsultant se naam was Jacques. Van die begin af net my laat verstaan hulle sal als doen om te help. Die proses was vinnig en pynloos. Ek sal enige tyd vir Afriskuld aanbeveel.. Jacques is die beste
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
30 Sept 2025, 15:28Hi Albert
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Jacques en die span het jou mooi gehelp en dat dit vinnig en pynloos was.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Jacques en die span het jou mooi gehelp en dat dit vinnig en pynloos was.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span
Afriskuld's reply30 Sept 2025, 15:28
Official
Hi Albert