Afriskuld puik doens
Bernadet Forbes van Afriskuld was Baie hulpvaardig.Ek was in n moeilike situasie en gevra of ons oor WhatsApp Kan komunikeer.Sy was so geduldig met my.Die diens was puik.Kan net met Groot log praat van Bernadet en ook Afriskuld.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
14 Mar 2024, 08:30Goeiedag Annalie,
Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is dankbaar vir u terugvoer en is bly om te sien dat u 'n positiewe ervaring het met Bernadet en ons span.
Ons wens u 'n wonderlike dag verder!
Beste Wense,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply14 Mar 2024, 08:30
Official
Goeiedag Annalie,