MvOm
Maritza van Onselen maritzavanonselen

1 reviews | Active since Apr 2022

14 Apr 2025, 09:59

Afriskuld-puik diens!

Puik diens! Om hierdie proses/besluite te neem is nogal uitdagend soos dit is maar met Afriskuld se diens is dit soveel minder intimiderend. Chane is regtig ñ ster sy het al die nodige stappe en inligting en alles tussenin soveel makliker gemaak. Baie dankie!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply14 Apr 2025, 13:16
Official
Hi Maritza, 

Baie dankie vir die mooi resensie en dat jy jou terugvoer met ons deel.

Ons gaan dit verseker met Chané en die span deel. 

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span