LF
Leatitia F
1 reviews | Active since Jun 2018
09 Sept 2026, 09:55
Afriskuld maak 'n verskil
Ek was bitter onseker oor die hele proses, maar Leverne het baie moeite gedoen om my stap vir stap te verduidelik en op hoogte te hou van elke stap van die proses. Ek het nie een keer soos gevoel of ek "not enough" is of 'n mislukking nie. Ek is BAIE dankbaar vir die manier hoe ek hanteer is. Dankie vir jou vriendelikheid, geduld en professionele manier van werk. Leverne, jy is voorwaar 'n aanwins vir Afriskuld.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
09 Sept 2026, 10:00Hi, Leatitia Baie dankie vir die 4-ster resensie! Ons is bly om te hoor dat Leverne u so goed kon help. Ons sal met graagte u mooi woorde met hulle deel. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
Afriskuld's reply09 Sept 2026, 10:00
Official
Hi, Leatitia Baie dankie vir die 4-ster resensie! Ons is bly om te hoor dat Leverne u so goed kon help. Ons sal met graagte u mooi woorde met hulle deel. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
