MJ
Michael J

1 reviews | Active since Feb 2024

06 Feb 2024, 19:49

Afriskuld kliente diens puik werk.

Baie goeie kliente diens en konsultant wat my gehelp baie bedagsaam en doen haar werk deeglik was gereeld ingelig oor hoe die proses vorder en altyd deur op hoogte gehou.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply07 Feb 2024, 14:41
Official
 Goeiedag Michael,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is bly om te hoor u het 'n positiewe ervaring gehad met ons span.

Ons hoop u het 'n wonderlike dag verder.

Vriendelike groete,
AfriSkuld Span