rjvv
rina janse van vuuren

1 reviews | Active since Jul 2023

30 Oct 2025, 08:33

Afriskuld Janneke Gouws

Woorde Kan nie dankbaarheid, verligting en absolute innerlike vrede beskryf nie. Wanneer daar n donker wolk oor jou hang en jy voel of jy nie die lig Kan sien nie maak n besluit. Ek het by Afriskuld navraag gedoen en onmiddelik het n sonstraal mens Janneke Gouws my ge****ak, binne 2 dae my innerlike vrede terug gebring het. Rating 10 uit 10 doen nie justice aan die ongelooflike werk wat julle doen nie. Dankie vir mense soos julle wat daar is om mens weer op herstel pad te bring. Dankie vir uitsonderlike diens in my eie taal. Dit maak mens gerus. Janneke Gouws mag jy geseen word!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply30 Oct 2025, 09:52
Official
Hi Rina 

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons kantoor is so bly om te hoor van die wonderlike diens wat jy van Janneke en die span gekry het. Ons deel jou mooi boodskap met die res van die span. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span