SP
Sophia P

1 reviews | Active since Oct 2017

04 Jun 2026, 17:30

Afriskuld is tops

Ek wil graag vir Justin Clark sê baie dankie vir die uitstekende en vriendelike diens. Jy het my vinnig gehelp en was baie behulpsaam en geduldig. Baie dankie.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply05 Jun 2026, 07:26
Official
Hi, Sophia

Baie, baie dankie vir die 5 ster resensie en positiewe terugvoer oor ervaring met Justin. 
Ons is bly om te hoor dat jy goeie diens ontvang het. 

Vriendelike groete, 
Die AfriSkuld Span.