CW
Charlene W
1 reviews | Active since Mar 2015
17 Dec 2024, 20:15
Afriskuld is tops
Van die begin af het almal met Wie ek te doen gehad het by Afriskuld my goed hanteer, mooi alles verduidelik, my die heeltyd in die "loop" gehou van waar hulle trek met my proses en van daar af geen "hicups" gehad nie en regtig die beste uit weg vir my probeer kry. Ek beveel hulle met die grootste lof aan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
17 Dec 2024, 20:19Goeie dag Charlene
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n goeie resensie te los.
Geseënde Feestyd.
AfriSkuld-Span
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n goeie resensie te los.
Geseënde Feestyd.
AfriSkuld-Span
Afriskuld's reply17 Dec 2024, 20:19
Official
Goeie dag Charlene