AL
Ann L

1 reviews | Active since Mar 2017

24 Mar 2025, 16:47

Afriskuld is Tops!

Afriskuld is puik in hulle dienslewering. Vriendelike mense, kom dadelik terug na n mens met n antwoord. Afriskuld is tops. Sal hulle aanbeveel vir enige mens wat met te veel skuld sit. Finfix wat saam hulle werk is ook puik. Dankie julle, vir julle uitstekende diens.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply24 Mar 2025, 18:25
Official
Hi Ann,

Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons waardeer dit opreg en sal dit met die span deel. 

Ons is so bly ons kon help!

Vriendelike Groete, 
Die AfriSkuld Span