HW
Heidi W

1 reviews | Active since Nov 2023

07 Dec 2023, 08:59

Afriskuld is tops

Ons wil net Baie Baie dankie se melisande by Afriskuld. Jy het ons regtig so mooi by gestaan en gehelp met ALLES. Ek het reeds en Sal nogsteeds julle aanbeveel vir vriende en families in noord. Dit was n helsese verligting nadat jy ons gehelp het. Weereens Baie Baie dankie.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply07 Dec 2023, 09:04
Official
 Goeiedag Heidi,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons die lieflike resensie te skryf. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring het met Melisande en ons span.

Ons wens vir u 'n mooi feesseisoen.


AfriSkuld Span