AS
Andre S

1 reviews | Active since Jul 2022

21 Aug 2026, 10:29

Afriskuld is Tops!!

Dagse, julle is kampioene, proffesioneel en in n lang tyd kan ek rustig slaap met die wete al my skuld word proffesioneel gehanteer. Sodra ek whatsupp stuur word ek dadelik geantwoord en nog nooit n probleem gehad met julle diens, navrae word dadelik geantwoord. Julle diens is sowaar 10 sterre werd. Baie bly en het julle aan my kant. Afriskuld is tops!!!!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply21 Aug 2026, 10:31
Official
Hi, Andre Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Ons is verheug om te hoor dat jy 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer jou terugvoer opreg, en dit motiveer ons span om voort te gaan om uitstekende diens te lewer. Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.