EH
Elmarié Hager

1 reviews | Active since Jan 2026

09 Jan 2026, 15:20

Afriskuld "is the way to go"

Byron Sanderson van Afriskuld verdien 10/10 by my vir sy professionaliteit, kundigheid en hulpvaardigheid. Niks was ooit te veel gevra nie. Baie dankie Byron, jy is n Yster!!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Jan 2026, 18:03
Official
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is ongelooflik bly om te hoor dat Byron Sanderson jou met soveel professionaliteit, kundigheid en hulpvaardigheid bygestaan het. ’n 10/10 beteken baie vir ons, baie dankie vir jou vertroue in AfriSkuld. Byron is beslis ’n yster!Vriendelike groete,
 Die AfriSkuld-span