RF
RENIER F

1 reviews | Active since Jun 2026

09 Sept 2026, 09:39

Afriskuld is puik

Beste kliente diens uitstekende werk julle is puik dankie vir julle diens as jy probleem het dan sort hulle dit vinnig uit julle is 💯 uit 10 dankie

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Sept 2026, 09:44
Official
Hi, Renier
 
Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer die terugvoer opreg en sal dit graag met ons span deel.
 
Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span.