EW
Elizabeth W

1 reviews | Active since Jun 2024

04 Aug 2025, 13:48

AfriSkuld Is Jou Beste Stap Vorentoe

Die hele span by AfriSkuld is baie behulpsaam met die proses om finansiële vryheid te bekom en beheer te neem oor jou lewe. Jy kan weer asem skep, jy moet net daardie eerste besluit neem om AfriSkuld te ****ak. Emma Conradie het die hele proses haarfyn aan ons verduidelik en het ook verstaan dat omstandighede soms die oorsaak is van goeie skuld wat hand uit ruk. Baie dankie aan AfriSkuld vir hul vinnige terugvoer, aksie en verligting wat julle bring.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply04 Aug 2025, 13:51
Official
Hi Elizabeth

Baie dankie vir die mooir resensie vir Emma en die Span. Ons is bly jy het goeie diens gekry en dat ons jou kan help na finansiële vryheid. 

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span