AS
Andrio S

1 reviews | Active since Dec 2010

08 Sept 2026, 12:03

Afriskuld is Great….

Baie dankie. Al wat ek kan se is die diens wat ek gekry het van Anzelle Botes af is iets wat mens in vandag se tyd nie sommer kry nie. Sy was en is nogsteeds behulpsaam terwyl ek wag vir die uitkoms van my aansoek. Weet nie hoekom ek nie lankal dit gedoen het nie. So baie dinge gebeur en mens is soms gedwing om skuld te doen afkry. Dankie Anzelle hooplik sal jy my hulp bly en ek op jou knoppie kan druk indien nodig.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply08 Sept 2026, 12:07
Official
Hi, Andrio Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons waardeer u terugvoer opreg en sal dit graag met ons span deel.

Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.