WL
Werner L

1 reviews | Active since Apr 2026

24 Apr 2026, 13:23

Afriskuld is fantasties

Afriskuld is fantasties. Baie dankie aan Tiane van Wyk wat my bygestaan het en verskriklik behulpsaam was deur die hele proses.Ek sal Afriskuld aanbeveel aan enige iemand wat sukkel met skuldlas julle sal nie n dag spyt wees nie.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply24 Apr 2026, 14:47
Official
Hi Werner

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly om te hoor Tiane en die span het jou mooi gehelp. Ons sal altyd daar wees om te help. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span