CN
Chantelle N
1 reviews | Active since Jan 2021
09 Sept 2026, 09:32
Afriskuld is die beste
Ek was geretrench Aug 2026. Dankie Afriskuld dat jul my bygestaan het in hierdie moeilike tyd. Ekt n eis ingesit en dis goedgekeur. Uitstekende vriendelike diens altyd.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
09 Sept 2026, 09:36Hi, Chantelle Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer die terugvoer opreg en sal dit graag met ons span deel. Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.
Afriskuld's reply09 Sept 2026, 09:36
Official
Hi, Chantelle Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer die terugvoer opreg en sal dit graag met ons span deel. Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.
