ZR
Zelda R

1 reviews | Active since Jan 2018

09 Sept 2026, 09:45

Afriskuld is Amazing

Van die eerste keer wat Afriskuld my gebel het, het hulle my dadelik soos familie laat voel. Hulle het alles van begin tot einde rustig en duidelik aan my verduidelik, en ek het nog nooit so gerespekteer en verstaan gevoel nie.

’n Spesiale dankie aan Pieter Venter — jy was absoluut amazing! Jy het my met soveel respek en begrip behandel en my weer laat voel dat ek die lewe kan aanpak met ’n nuwe uitkyk en nuwe hoop.

My skuld het ongelooflik baie verminder, en ek kan eerlik sê dat ek vandag soveel gelukkiger en rustiger voel. ❤️

Ek sal Afriskuld met my hele hart aanbeveel aan enige iemand wat voel hulle is vasgevang onder skuld.

Aan almal daar buite wat sukkel met skuld: Afriskuld laat jou nie voel soos net nog ’n nommer of iemand wat veroordeel word oor hulle skuld nie. Hulle laat jou voel soos familie. Hulle luister, hulle verstaan en hulle is daar om jou te help.

Baie dankie, Afriskuld, dat julle my gehelp het om weer hoop te kry! ❤️

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Sept 2026, 09:52
Official
Hi, Zelda Baie dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. 

Ons is bly om te hoor dat Pieter u so goed kon help. 

Vriendelike groete,
 Die AfriSkuld Span