MT
Maryke T
1 reviews | Active since Sept 2026
07 Sept 2026, 11:55
AfriSkuld, hulp in jou eie Taal.
Ryan Du Toit van AfriSkuld is 'n absolute staatmaker! Hy het die baie sensitiewe saak waarin ek myself bevind het, absoluut maklik gemaak. Ek was voortdurend op hoogte gehou van die proses, ek het alle inligting onmiddelik ontvang, als waaroor ek onseker was is vinnig verduidelik. Ek het heeltemal in beheer gevoel en was aan die hand gevat, die hele proses deur. Praat van above en beyond gaan vir jou kliënt. Baie dankie AfriSkuld en Ryan Du Toit, ek is so dankbaar vir die t****e kans.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
07 Sept 2026, 12:00Hi, Maryke Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons waardeer die terugvoer opreg en deel dit graag met Ryan en die res van ons span.
Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.
Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.
Afriskuld's reply07 Sept 2026, 12:00
Official
Hi, Maryke Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons waardeer die terugvoer opreg en deel dit graag met Ryan en die res van ons span.
Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.
Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.
