BZ
Barnie Z
1 reviews | Active since Jul 2024
17 Jul 2024, 11:21
AFriskuld hou nie by ooreenkoms nie
Ons is nou amper 3 jaar by afriskuld net om uit te vind dat ons nog 3 jaar of meer kan wag voor ons name skoon is. Ons het aangevra vir dokumente en dit word nie aangestuur nie en niemand bel mens terug nie. My vrou se bank het haar ge****ak om te se dat sy agter is op haar kredietkaart. Dit moet nie so wees nie. Laat mens bekommerd wees oor die hele storie. Baie geld om net so weg te gooi...
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
17 Jul 2024, 11:50Goeie Dag Mr. van Zyl,
Dankie dat jy die met ons deel. Ons ****ak u binnekort om meer informasie te kry oor die saak om dit gou op te los.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Dankie dat jy die met ons deel. Ons ****ak u binnekort om meer informasie te kry oor die saak om dit gou op te los.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Afriskuld's reply17 Jul 2024, 11:50
Official
Goeie Dag Mr. van Zyl,