JH
Jared H

1 reviews | Active since Aug 2024

21 Aug 2024, 06:52

Afriskuld het 'n groot berg van my skouers afgehaal

Afriskuld het 'n groot berg van my skouers afgehaal . Ek bespaar amper R10 000 'n maand. Die proses was so maklik en Chané Theron was so behulpsaam en so vriendelik. Baie dankie Afriskuld vir jul puik diens en dankie Chané vir jou vriendelike diens. Jared

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply21 Aug 2024, 09:57
Official
Hi Jared,

Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is bly jy het mooi diens ontvang van Chané en die span.

Ons hoop jy het n mooi week verder.

Vriendelike Groete,
Afriskuld Span