SN
Sakkie N
1 reviews | Active since Jan 2019
29 Jun 2023, 16:33
Afriskuld het my lewe verander en weer 'n streslose lewe verseker
Afriskuld het my lewe verander en weer 'n streslose lewe verseker. Ek sal hulle ewig dankbaar wees. Ek wil veral vir Bernadet Forbes uitsonder, wat my van die begin af soos 'n mens en nie net nog 'n klient of nommer nie laat voel het nie. Weereens baie dankie Afriskuld, julle is die beste!! Hou so aan!! 10 uit 10!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
28 Jul 2023, 13:15Goeiedag Sakkie, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf!
Ons sal sorg dat Bernadet die pragtige boodskap kry.
Ons is bly om te hoor van u positiewe ervaring en wens jou 'n wonderlike dag toe.
Ons is bly om te hoor van u positiewe ervaring en wens jou 'n wonderlike dag toe.
Afriskuld's reply28 Jul 2023, 13:15
Official
Goeiedag Sakkie, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf!