MB
Melissa B

1 reviews | Active since Dec 2021

31 Jul 2024, 20:34

Afriskuld het my las met meer as R23 000 verlig

Afriskuld het my las met meer as R23 000 verlig. Micaela McMaster lewer uitstekende diens, sy is vriendelik en behulpsaam en laat mens voel of jy met 'n vriendin gesels! Ek slaap beslis beter! Uitmuntend!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply01 Aug 2024, 05:53
Official
Hi Melissa,

Dankie vir die prag resensie! Ons is baie bly jy kan soveel bespaar en uitstekende diens ontvang van Micaela  en die span.

Ons hoop jy het n mooi week verder.

Vriendelike Groete,
Afriskuld Span