JF
Johan F

1 reviews | Active since Oct 2019

30 Dec 2025, 16:48

Afriskuld help waarlik!!

Hulpeloos en hopeloos het ek Afriskuld ge****ak. Byron het my ges***el, my rustig gemaak en dinge stap vir stap verduidelik. Sy span het my elke tree bygestaan en gehelp. My voertuig en my huis is gered en ek slaap rustiger. Dankie Afriskuld dat julle tot my redding gekom het!!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply30 Dec 2025, 16:55
Official
Hi Johan 

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is so bly Byron en die span het jou bygestaan in hierdie tyd. Ons sal hierdie deel met die span. Ons sal altyd daar wees om te help en is baie bly jy kan nou sag slaap in die aande. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span