RO
Riaan O

1 reviews | Active since Feb 2023

06 Jan 2026, 13:43

Afriskuld- goeie diens!

Ek wil graag vir Byron van Afriskuld baie dankie sê vir sy uitstekende diens. Hy het my ongelooflik goed gehelp en alles mooi en duidelik vir my verduidelik. Danksy sy professionele en vriendelike hulp kon ek ’n baie rustiger en stresvrye feestyd ingaan, sonder die konstante bekommernis oor skuld. Ek kan hom en Afriskuld met groot vrymoedigheid aanbeveel!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply06 Jan 2026, 14:11
Official
Hi Riaan, 

Ek hoop dit gaan goed. Ons is baie bly om te hoor dat jy uitstekende diens ontvang het van Byron en die span. Ons streef om professionele en vriendelike diens te lewer. Ons deel dit graag met die span. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld