RC
Rentia C
1 reviews | Active since Aug 2024
27 Aug 2024, 10:01
Afriskuld
Afriskuld het my lewe gered!! Hulle diens is bo verwagting en hulle probeer alles in hulle vermoe om jou te help. Even buite werks ure! Gernardi!!! Welldone en weereens baie dankie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
27 Aug 2024, 10:09Hi Rentia,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer!
Ons waardeer dit dat u ons diens as bo verwagting beskou het. Dit is vir ons belangrik om ons kliënte op die beste moontlike manier te ondersteun.
Ons is ook bly dat Gernari vir u die nodige hulp kon bied.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply27 Aug 2024, 10:09
Official
Hi Rentia,