JM
Juanita M
1 reviews | Active since Sept 2026
09 Sept 2026, 09:42
Afriskuld
Baie dankie Afriskuld!Van dag een af wat ek met julle in ****ak gekom het,was ek so tevrede met julle diens en vriendelikheid.Ekt nog nie een dag gesukkel of probleme gehad nie.As ek n vragie het,stuur ek n boodskap en ek word vinnig terug geantwoord en gehelp.Dis n baie stresvolle ding om deur te gaan en mens voel alles is tot einde,maar dan kom julle en gee raad en help waar julle kan en maak dit beter.Ek stres glad nie meer oor skuld of die pad vorentoe nie.Ek weet ek is in goeie hande. Dankie julle is awesome!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
09 Sept 2026, 09:47Hi, Juanita Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Dit beteken baie vir ons om te weet dat ons aan u verwagtinge voldoen het. Dankie vir u vertroue in AfriSkuld. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
Afriskuld's reply09 Sept 2026, 09:47
Official
Hi, Juanita Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Dit beteken baie vir ons om te weet dat ons aan u verwagtinge voldoen het. Dankie vir u vertroue in AfriSkuld. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
