AH
Antoinetta H
1 reviews | Active since Apr 2024
23 Apr 2024, 11:52
Afriskuld
Ons baie tevrede met die wyse hoe Afriskuld ons gehelp en behandel het met die aansoek. Hulle het uit hul pad gegaan om dit so maklik as moontlik vir ons te doen.
Die konsultant June Gerber was baie vriendelik en baie hulpvaardig en kon ter alle tye al ons vra beantwoord het. Ek beveel hulle maatskappy aan as jy probleme het. Weereens baie dankie.
Groete Antoinetta
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
23 Apr 2024, 12:37Hi Antoinetta,
Dankie vir die mooi resensie. Ons is bly jy het vriendelik en baie hulpvaardige diens ontvang van June en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Dankie vir die mooi resensie. Ons is bly jy het vriendelik en baie hulpvaardige diens ontvang van June en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Afriskuld's reply23 Apr 2024, 12:37
Official
Hi Antoinetta,