LL
Lucinda L

1 reviews | Active since Sept 2025

17 Sept 2025, 10:12

AfriSkuld: Ethan Lottering

Uitstekende diens ontvang! Ethan het ons spoedig gehelp. Alles was BAIE vinnig gedoen, ons vrae was mooi beantwoord en ook dadelik. Ons sal hulle enige dag aanbeveel.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply17 Sept 2025, 10:33
Official
Hi Lucinda

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Ethan en die span het jou mooi gehelp. Ons deel dit graag met die res van die span. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span