AA
Anon A

1 reviews | Active since Nov 2024

13 Nov 2024, 16:50

Afriskuld en Shannon is tops

Baie dankie Shannon en span vir hul vriendelike diens. Dit is n baie scary proses maar hulle het uit hul pad gegaan om my gerus te stel.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply13 Nov 2024, 16:57
Official
Hi Anon,

Baie dankie vie die pragtige resensie!

Ons sal die mooi boodskap aan Shannon en die span oordra!

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span