D
Danny

1 reviews | Active since Mar 2022

26 Aug 2026, 13:38

Afriskuld

Keanu, ek wil net baie graag vir jou en AfriSkuld bedank vir al julle hulp en ondersteuning. Baie dankie dat julle my kon help met al my belange en dat julle altyd bereid was om julle bes te doen om my te help waar julle kon. Ek waardeer julle goeie diens, vriendelikheid en moeite opreg. AfriSkuld is regtig ’n uitstekende maatskappy, en dit is duidelik dat julle uit julle pad gaan om julle kliënte te help. Baie dankie aan jou, Keanu, en aan die hele AfriSkuld-span vir al julle hulp en uitstekende diens. Ek waardeer dit opreg. 🙏

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply26 Aug 2026, 13:49
Official
Hi, Danny Baie dankie vir die 5-ster resensie en dat u Keanu en die res van die span se harde werk raakgesien het. Ons sal beslis u terugvoer met hulle deel.

Ons waardeer jou terugvoer opreg, en dit motiveer ons span om voort te gaan om uitstekende diens te lewer. Vriendelike groete, Die AfriSkuld Span.