Afriskuld
Bianca Botha het my gehelp, baie vriendelik en behulpsaam, het alles mooi verduidelik hoe en wat gebeur, sy het n puik diens gelewer, en ek kan bietjie asem haal.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
02 Nov 2025, 00:13Hi Talana,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly vir die vriendelike en behulpsame diens wat jy gekry het by Bianca en die span dat jy weer kan asemhaal. Ons deel dit graag!
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply02 Nov 2025, 00:13
Official
Hi Talana,