CB
Clarissa B
1 reviews | Active since Apr 2026
15 Apr 2026, 15:17
Afriskuld Diens
Beste diens ooit! Wessel was so so behulpsaam en het die hele proses so maklik gemaak! As ek 6 sterre kon gee sou ek!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
15 Apr 2026, 16:21Hi Clarissa
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly jy het behulpsame diens ontvang van Wessel en die span. Ons sal dit met die res van die span deel.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply15 Apr 2026, 16:21
Official
Hi Clarissa