fS
franzelle S

1 reviews | Active since Nov 2021

26 Aug 2026, 15:54

Afriskuld diens deur Stephan

Ek wil graag my opregte waardering uitspreek vir die uitstekende diens wat ek vanaf Stephan ontvang het. Van die heel eerste ****ak af was die diens vriendelik, professioneel en uiters behulpsaam.

Ek is deur elke stap van die proses gelei en alles is duidelik en geduldig aan my verduidelik. Geen vraag was ooit te veel moeite nie, en ek het deurentyd gevoel dat daar werklik moeite gedoen word om my te help en seker te maak dat alles glad verloop.

Baie dankie vir die besonderse kliëntediens, ondersteuning en persoonlike aandag. Dit is deesdae skaars om sulke uitstekende diens te ontvang. Ek sal julle beslis met groot vertroue aanbeveel!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply26 Aug 2026, 16:37
Official
Hi, Franzelle Baie dankie vir jou 5-ster resensie. Ons is verheug om te hoor dat jy 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer jou terugvoer opreg, en dit motiveer ons span om voort te gaan om uitstekende diens te lewer.

Dankie dat u Stephan en die res van die span se harde werk raakgesien het. Ons sal beslis u terugvoer met hulle deel. Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.