AK
Annemarie K

1 reviews | Active since Apr 2010

26 Sept 2025, 13:29

Afriskuld Diens

Ek het Ewoud ge****ak vir dringende hulp met al my skuld. Hy het so vinnig in aksie getree. Ongelooflik professioneel en vriendelike mens. Ek sal hom aanbeveel vir enige iemand!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply26 Sept 2025, 13:37
Official
Hi Annemarie

Dankie vir jou mooi woorde. Ons is bly Ewoud en die span het jou mooi gehelp. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span