LA
Liena A

1 reviews | Active since Apr 2026

24 Apr 2026, 14:02

Afriskuld diens

Baie dankie Dian vir al jou puik diens en gereelde terugvoering met my aansoek.

Ek is dankbaar om n lid van Afriskuld te wees.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply24 Apr 2026, 14:49
Official
Hi Liena

Ons waardeer jou 5 ster resensie! Dankie dat jy ons gekies het om jou te help om die skuld las te verlig. Ons deel dit graag met die span. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span