RR
Renier R

1 reviews | Active since Mar 2026

11 Mar 2026, 13:42

Afriskuld die ysters

Uitstekende diens van Ewoud en sy span wat van die begin af my deur elke stap gevat het en ook al my vrae wat ek gehad het geantwoord. As daar nie n antwoord was nie het hy dit vir my uitgevind.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply11 Mar 2026, 14:29
Official
Baie dankie vir jou wonderlike 5-ster resensie, Renier! 
 Ons is baie bly om te hoor dat Ewoud en sy span jou van die begin af deur elke stap kon neem en al jou vrae kon beantwoord. Dit beteken baie vir ons om te weet jy het goeie en betroubare diens ontvang.Dankie dat jy AfriSkuld vertrou het.Vriendelike groete,
 Die AfriSkuld Span