rM
riaan M

1 reviews | Active since Aug 2026

02 Sept 2026, 15:14

Afriskuld. Die uit weg

Afriskuld is nie net daar vir jou maar vir jou gesin. En help jou weer om kinders se toekoms verder tebou. Met hulp van Afriskuld en hul personeel wat uitsteekende diens verskaf help hulle jou deur die druf van ongemaklikheid van jou skuld en laat jou tuis voel. Weereens dankie vir Afriskuld

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply02 Sept 2026, 15:21
Official
Hi, Riaan Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons is bly om te hoor dat jy 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer die terugvoer opreg en deel graag met ons span.  Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.

Best regards,