DR
Danelle R
1 reviews | Active since Jun 2024
16 Jun 2024, 15:39
Afriskuld - Debt Consolidation/Debt Review
Afriskuld , ek moet sê julle gee baie goeie diens Merinda het ons baie mooi deur die hele proses gehelp sodat ons alles kan verstaan. Baie vinnige en flink diens, ek dink nie ń mens kan verkeerd gaan met Afriskuld nie. Dis ook baie lekker en jy voel net meer op jou gemak as jy met ń konsultant in jou eie taal kan praat. Ek stel net voor dat daar meer kommunikasie plaasvind deur ń e-pos of dalk ń sms te stuur sodra een van die rekenige afgehandel is. Maar andersins het ek geen klagtes met Afriskuld nie ⚘️
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
18 Jun 2024, 08:46Hi Danelle,
Dankie vir die mooi resensie! Ons is bly jy het flink diens ontvang van Merinda en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Dankie vir die mooi resensie! Ons is bly jy het flink diens ontvang van Merinda en die span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Afriskuld's reply18 Jun 2024, 08:46
Official
Hi Danelle,