DK
Donovan K
1 reviews | Active since May 2026
12 May 2026, 10:29
Afriskuld
JJ jou doring π ou maar Baie dankie man vir jou diens, eerstens Baie professieneel, respekvol en eerlik, ek Sal definitely die Wie ek onmoet en hoor van verwys na jou toe, ek en my family waardeur jou opreg chom. 10000 uit 10000 ππ uitstekend ou maat. Jy verdien n bottle brande wyn vir almal jou moeiteππΎ JJ BESTE I INI DORP, voor ek vergeet ooh yah dankie dat jy my soos n family lid laat voel by Afriskuld.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
12 May 2026, 14:42Hi, Donovan
Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer oor jou ervaring met AfriSkuld en die diens ontvang vanaf JJ - ons deel gerus met hom en die res van die span.
Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span.

Afriskuld's reply12 May 2026, 14:42
Official
Hi, Donovan