MC
Michelle C
1 reviews | Active since Aug 2026
17 Aug 2026, 19:15
Afriskuld
Ek het afriskuld ge****ak, en dit was die beste besluit ooit! Ek wil net baie dankie se vir alex de Villiers baie dankie vir jou goeie raad en bystaan ek wardeur dit opreg baie. Jy is baie behulp saam en met al die vrae wat ek gehad het, het jy my beantwoord. Ek was eers verskriklik bang maar dit het n verskil in my lewe gemaak. Ek het baie goeie diens gekry.
Baie dankie alex de Villiers
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
17 Aug 2026, 19:39Hi, Michelle
Baie, baie dankie dat jy jou ervaring deel en ook vir Alex erkenning gee.
Ons waardeer jou terugvoer en die 5 sterre!

Afriskuld's reply17 Aug 2026, 19:39
Official
Hi, Michelle