DW
Daniel W

1 reviews | Active since Jan 2026

09 Jan 2026, 13:39

Afriskuld

Uistekkend Vanessa van afriskuld Baie vriendelik en professioneel 10uit10vir jou

0
Replies (3)
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Jan 2026, 13:48
Official
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat Vanessa jou so vriendelik en professioneel bygestaan het. ’n 10 uit 10 beteken baie vir ons 
Dankie dat jy AfriSkuld vertrou het. Vriendelike groete,
 Die AfriSkuld-span
DW
Daniel W's update09 Jan 2026, 13:51
Reviewer Update
Geen probleem Ek Moet dankie Se vir julle Hou so aan
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Jan 2026, 13:57
Official
Dankie Daniel! Ons maak so!!