CP
Celeste P

1 reviews | Active since Nov 2023

19 Nov 2024, 11:46

Afriskuld beste diens

Genade… ek was nog nooit so vriendelik by gestaan in n oomblik van nood. Ek het myself in so veel skuld laat beland omdat ek altyd mense wil help dat ek nie meer myself kon help. Ek was bang om te vra vir hulp maar met die hulp van een aangename konsoltant (Christo) wat so mooi met my alles bespreek het en my so veel beter laat voel het oor waar ek is… ek moet se my hart klomp nogsteeds erg, maar met Afriskuld se hulp glo ek kan ek nou vir een keer bietjie myself help. Baie dankie aan nie net Afriskuld maar aan Christo!!! Julle het vandag my weer moed gegee vir die dag van more

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply19 Nov 2024, 12:34
Official
Hi Celeste,

Baie dankie vir die mooi resensie en dat jy die tyd geneem het om jou positiewe terugvoer te deel met ons!

Ons gaan verseker die mooi boodskap met Christo en die span deel.

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span