CS
Charmaine S
1 reviews | Active since Nov 2024
07 May 2026, 12:58
Afriskuld
Ons het die advertensie op Faceboek gesien en my man het met Alex gepraat, en alles aan hom verduidelik vanaf die 1ste oomblik was hy baie vriendelik en behulpsaam gewees. Hy het al ons vrae baie vriendelik en effektief beantwoord en ook die versekering gegee wat ons verlang het. Ek sal beslis Alex by afriskuld aan beveel. Dankie vir jou hulp en geduld Alex.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
07 May 2026, 13:15Hi, Charmaine
Baie dankie vir die sterre en ook dat jy jou ervaring met ons deel - ons waardeer dit opreg.
Ons sal verseker jou terugvoer met Alex en die res van ons span deel.
AfriSkuld groete.

Afriskuld's reply07 May 2026, 13:15
Official
Hi, Charmaine