HG
Henning G
1 reviews | Active since Dec 2024
17 Dec 2024, 09:29
Afriskuld🪇
Afriskuld julle ouens doen awesome werk. Julle diens is uitstekend en jul is altyd behulpsaam en vriendelik. Dankie @Anelle vir jou vinnige terugvoer en duidelike uiteensetting van jul terme en voorwaardes. Jul laat mens nooit hoef te wonder wat gebeur en waar hoe vêr die proses vorder nie. Baie dankie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
02 Jan 2025, 11:21Hi Henning,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om so mooi resensie te skryf oor Anelle.
Ons gaan beslis die mooi woorde met haar en die span deel!
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply02 Jan 2025, 11:21
Official
Hi Henning,