FVdM
Frans Van der Merwe

1 reviews | Active since Sept 2025

17 Sept 2025, 13:10

Afriskuld Annabellla

Beste diens ooit. Annabella by Afriskuld het ons so mooi gehelp. Welgedaan en jy mag jouself maar op die skouer tik en vir jouself sê "ystervrou"

Baie dankie julle

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply17 Sept 2025, 13:13
Official
Hi Frans

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly Annabella het jou mooi gehelp. Ons deel die boodskap graag met die span. 

Vriendelike Groete,
AfriSKuld Span

Best regards,