TE
Tammy E

1 reviews | Active since Oct 2022

15 Oct 2025, 18:46

Afriskuld

Dankie Afriskuld dat julle my kon help. Ek was op n punt waar ek nie geweet het watter kant toe. Ek wil baie dankie se an Chante, sy was uitsteekend gewees.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply15 Oct 2025, 21:13
Official
Hi Tammy

Ons waardeer jou mooi resensiie vreeslik baie! Ons sal altyd daar wees om te help. Ons is bly Chante en die span het jou so mooi gehelp. Ons deel dit graag. Dankie vir jou vertroue. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span