CW
Cornelia W

1 reviews | Active since Jan 2025

07 Jan 2025, 20:39

Afriskuld

Jeanique was baie behulpsaam, en het uit haar pad uitgegaan om my te help om die proses so spoedig moontlik aan die gang te kry. Baie dankie.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply08 Jan 2025, 09:27
Official
Hi Cornelia, 

Baie dankie dat u die tyd geneem het om u positiewe terugvoer met ons deel!

Ons gaan verseker die mooi boodskap met Jeanique en die span deel.

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span